Huisgenoot

’N SEUNTJIE SOOS MY SKOONPA

DIS die grootste geheim wat sy al óóit moes hou. Efraine du Toit glimlag breed, en haar oë blink. Want nou kan sy en haar man, Paul, wat geamuseerd lag oor sy vrou se opwinding, eindelik die geslag van hul ongebore baba met Huisgenoot se lesers deel.

“Dis ’n seuntjie!” jubel sy.

Haar liefdesverhaal, en die kleinding wat op 20 Februarie verwag word, is ver verwyder van die jong vrou wat deelgeneem het aan die eerste seisoen van Op my eish! saam met Neels van Jaarsveld.

Sy is al jare lank ’n grimeerkunstenaar vir bekendes en het ook al aan televisieprogramme gewerk, soos Die Real House- wives van die Wynlande vroeër vanjaar.

In Mei is sy met haar beste vriend getroud, hoeka die een wat haar destyds in te skryf. Nou maak hulle saam reg vir hul eersteling wat op pad is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related