Huisgenoot

MY DUBBELE VERLANGE

HOE graag sou sy nie saam met haar geliefde Pedrie al die drama en euforie van die Bokke se Wêreldbekertriomf wou beleef het nie – al was dit net voor die kassie in die nuwe tuiste wat hulle saam geskep het.

Hier in Kaapstad is die lug vandag nog vol vreugde oor die manne in groen-engoud se onlangse sege, maar gedurende Evette Wannenburg (37) se video-onderhoud met Huisgenoot vanuit die verre Houston, Texas, lê die hartseer by tye vlak op haar gesig.

Dit is net meer as 18 maande sedert die voormalige losvoorspeler van die Bokke en Bulle se dood in ’n verskriklike motorongeluk, en die verlange is nog skerp. “Ek het ’n groep vriende hier en moes vir hulle verduidelik dat die Wêreldbeker ’n groot storie is, en dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related