Huisgenoot

ELKE OOMBLIK SAAM MET LEAH

HULLE was voorbereid op die geboorte van ’n kindjie met downsindroom. Toe sy 16 weke swanger was, het toetse gewys die kans daarvoor is hoog.

Maar sy het dit nooit eens oorweeg om die dogtertjie nié te hê nie.

“Ek is ’n baie emosionele mens. Ek het geweet ek sou die babatjie net so liefhê soos my twee ander kinders,” sê Nadia van Graan. Haar man, Stefan, sit langs haar op die rusbank. “My hart is soos ’n minibustaxi. Daar is altyd plek vir nog.”

Maar toe word Leah gebore – en sy het nié downsindroom nie. Dit was ingewikkeld.

Haar armpies en bene was kort. Haar koppie groot. En toe begin haar rugstring

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related