Huisgenoot

LESSE OP ONS OUTISME-PAD

TOE twee van haar seuns elk in sy eie wêreldjie terugtrek omdat hulle op die outismespektrum is, het hulle haar soms aan lewende poppe herinner.

Dit het vir haar gevoel of hulle in ’n glasboks vasgevang is met hul hande soekend teen ’n ruit, met haar en haar man wat hulpeloos buite staan.

Die kinders was in hul eie “lockdown”, maar op ’n heel ander manier as wat die wêreld dit nou ervaar weens die coronavirus.

Ouboet David (18) en kleinboet Aaron (7) Gerschlowitz van Johannesburg het teen hierdie tyd elkeen sy eie unieke ontwikkelingspad gestap, maar albei is vandag gelukkig en funksioneel. Trouens, Aaron het volgens dokters volkome herstel van outisme.

“Soos die gesegde lui: As jy een persoon met outisme ontmoet het, het jy een persoon met outisme ontmoet,” vertel hul, saam met die joernalis Marion Scher.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related