Kuier

SIEKTE STEEL ONS KIND …

Sy het lank voorberei en uitgesien na die koms van haar eersteling. En toe Robin Theron (33) van Boksburg in Johannesburg in September 2015 geboorte skenk, was sy in die sewende hemel.

Vir haar was haar eie bondeltjie vreugde ’n splinternuwe begin, só ook vir haar ma, René (56). Vir dié ouma was haar kleinseun, Riley, ’n hemelse seëning. Hy was die gom wat Robin se gesin nooit geweet het hulle nodig gehad het nie, en hy het sommer nuwe lewe in die Theron-huishouding kom blaas.

Riley was ’n gesonde baba, maar hy het gereeld deurgeloop onder hardlywigheid. Dit het groot ongemak vir hom veroorsaak. Ten spyte van verskeie medikasie en talle doktersbesoeke het hulle steeds kopgekrap oor hoekom Riley so sukkel om opelyf te kry. Tot 2019 …

Riley is op driejarige ouderdom, ná

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related