VEGTERTJIE SE 2DE STRYD
Mar 04, 2022
4 minutes
Deur ROXANNE MOONEYS
Foto’s:
CORRIE HANSEN
![f0012-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5r5o2hn0w09lrqze/images/fileH3TWKTM8.jpg)
MET die intrapslag hier by die Solomons - hui shouding in Beacon Hill, Atlantis, steel die dierbare dogtertjie met die lewendige ogies dadelik jou hart. Om haar is al die gewone dinge wat deel is van ’n gelukkige mensie se lewe. In een hoek ’n karstoeltjie, daar ’n loopring, by die gesinstafel ’n blou eetstoeltjie. Maar agter dié vrolike prentjie en klein Gracelyn Green (1) se skalkse glimlaggie skuil ’n lewe vol tragedie – en nou ook ’n baie siek dogtertjie.
In Junie 2021 het sy harte aangegryp as ’n oorlewende van die brand in die Green-familiehuis. Haar ma, die dapper Shanique,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days