Huisgenoot

WARM SOOS ’N DRUKKIE

DIE fokus vanjaar is op Peach Fuzz. Nee, nie die fyn haartjies of dons op ons gesig nie, maar Pantone se kleur van die jaar. En hierdie sagte, warm kleur het ’n invloed op alles van mode tot skoonheid.

“Dis ’n warm en knus kleur wat ons behoefte aan samesyn omhels. Pantone 13-1023 bring ’n vars benadering tot ’n nuwe sagtheid,” lui die aankondiging deur Pantone vroeër vanjaar op Instagram.

Peach Fuzz, wat beskryf word as stralend, warm en modern elegant, lê iewers tussen ’n sagte pienk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke