Huisgenoot

ELDERS IN DIE WÊRELD

FRANKRYK

EERS NIE ’N REKORD, TOE WEL EEN

’n Fransman wat mini-weergawes van beroemde bakens bou, het agt jaar aan sy vuurhoutjie- Eiffeltoring gebou. Eindelik het die model 7,2 m hoog gestaan. Hy het 706 900 vuurhoutjies en 23 kg gom gebruik. Guinness World Records sê toe hy het die verkeerde vuurhoutjies gebruik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers