INDIË
GEHALTE VAN LUG IN DELHI VERSLEG
ie lug in die Indiese hoofstad Delhi het vroeg in November kritieke vlakke van besoedeling bereik. Die stad is in ’n dik rookwolk bedek. Die luggehalte-indeks in die stad het 500 bereik, wat 100 keer die perk is wat die