Huisgenoot

DIE MAG WAT MY TOEKOM

‘EK HET gedink dis die einde van my lewe. ’n Groep mans het my van voor en agter gegryp, opgetel en na ’n verlate woonstelblok toe gevat. Ek was in skok. My lyf het gevries. Ek kan nie eens onthou hoe lank ek daar was nie.

Ek kon hoor hulle stry oor wie se beurt dit is. Ek was in gr. 8. Op pad huis toe ná hokkie by die skool. Dit was ’n normale dag, en soos gewoonweg het ek met die paadjie deur die bos gestap.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related