Kuier

EK VAT MY MAG TERUG

MY LEWE

Sy is as kind deur ’n groep mans verkrag. Die magteloosheid van dié nagmerrie het haar gedryf om selfverdediging te leer, en daarmee ook haar mense te bemagtig, vertel Shauna Booysen (39), ’n selfverdedigingskenner van Eldorado Park in Johannesburg.

“Ek het gedink dis die einde van my lewe. ’n Groep mans het my van voor en agter gegryp, opgetel en na ’n verlate woonstelblok toe gevat. Ek was in skok. My lyf het gevries. Ek kan nie eens onthou hoe lank ek daar was nie. Ek kon hoor hulle stry oor wie se beurt dit is.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier3 min read
'N Plekkie In Die Son Vir Almal
Brenden As jy nog nie Chasing the Sun 2 gekyk het nie, wil ek met alle respek vra jy moet vir my die klip wys waaronder jy die laaste ruk weggekruip het. Ja, met die cost of living-krisis is dit nie vir almal moontlik om DStv te kan bekostig nie, so

Related