VISSE
19 Februarie – 20 Maart
Moenie verbaas wees as jy voel die hele wêreld het ’n lekker tyd en nie jy nie. Die klem val nou op ernstig en verantwoordelik wees en daar is dalk min tyd vir pret en ligsinnigheid. Wag jou kans af, want die wiel draai. Dit is dalk nie opwindend nie, maar om ’n waarnemer of toeskouer te wees, het ook voordele. Lees jou boodskappe voor jy dit uitstuur.
RAM
21 Mar – 19 Apr
Moenie verbaas wees as jou geliefde al