Huisgenoot

Waar kom wind vandaan?

PALOEKA die leeu en sy beste vriendin, Bibi, sit en fluister in die Babbelboomhuis. Hulle is besig om ’n verrassing vir hulle vriendin Palawa die kameelperd te beplan.

“Sy gaan mal wees daaroor,” sê Bibi en knipoog vir Paloeka.

Toe Palawa by die boomhuis aankom, hou hulle op om te gesels. Maar Palawa het klaar gesien hoe hulle fluister en giggel.

“Ekskuus tog, julle twee, met watse onderduimse dinge is julle besig?” vra sy.

“Ons is nie besig met iets onderduims nie,” sê Paloeka en glimlag vir Bibi.

“Ek is ’n aap, maar ek is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related Books & Audiobooks