Huisgenoot

TJOEFTJAF, HAAK HOM AF

AS JY dalk op die langpad verby ’n konvooi van drie kampeerbussies ry wat elk ’n parmantige Jimny-viertrekmotortjie sleep, kan jy maar gerus toet en waai. Want dis drie besonderse vriendinne agter die stuur van elk.

Marina Venter, Engela Erasmus en Daleen Osborne het meer as net hul rygoed in gemeen. Al drie is 65 jaar oud en het in onlangse jare weduwees geword ná hul tweede huwelik.

Maar eers het hul mans onwetend aan hulle ’n spesiale geskenk gegee: ’n bekendstelling aan die kampeerlewe. En toe die tyd aanbreek om ’n nuwe hoofstuk te begin, was die langpad hul uitkoms.

Die drie het afsonderlik by die Motorhome Club of South Africa aangesluit. In Oktober het al drie na ’n saamtrek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related Books & Audiobooks