Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Thomas de Wet

Boer

’n Familiebesigheid is nie altyd ’n maklike storie nie, maar dit lyk asof die De Wets dit goed regkry met Biggi Brands en hulle boerdery waar Thomas en sy ouer broer, Ru-El, saam met hulle ouers, Koos en Daleen, aan die werkskaf is.

“Kyk, ons stry ook. Hier kry jy baie verskillende menings. Maar ons bid meer saam as wat ons stry. En ons sorg dat niemand kwaad gaan slaap nie.”

Hoewel Hopetown ’n klein plekkie is, is hier baie jong mense, sê Thomas. “Dit hou die plek lewendig. En ons het nie vermaak nodig nie, want ons hou daarvan om saam te gaan fietsry of langs die rivier te kuier en met die jet-ski’s

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland15 min read
Woeker Met Winter Se Oorvloed
BEDIEN BY DIE KAGGEL SAAM MET ’N STORIE Turkse rooilensiesop met Persiese platbrood DEUR NA DIE TAFEL WAAR BIBER DOLMAS KLAAR GEDEK IS Soetrissies vol stampkoring, korente en dennepitte OPGEDRA AAN PA SE RIEMPIESTOEL Wildspastei met speserykoejawel ‘

Related