’NEWIGE kalender is ’n superslim kalender wat nooit oud word nie. Dit wys jou op watter dag van die week enige datum val, maak nie saak wat die jaar is nie. Jy kan dit dus jaar ná jaar gebruik sonder om ooit ’n nuwe een te kry!
Dis baie maklik om te maak en nog makliker om