DIE pantograaf is in 1603 uitgevind en is ’n masjien wat tekeninge kopieer en vergroot of verklein. Ingenieurs en kunstenaars gebruik dit. Ons wys hoe jy jou eie eenvoudige een kan maak.
STAP VIR STAP
STAP 1
Knip met die skêr 4 flappe van die kartonboks af. Knip dan 2 lang sye van die boks af en hou dit eenkant.