FRANKIE EN FELIPÉ
WAAROOR DIT GAAN
Twee onnutsige halfbroers word geskei toe die een na ’n kinderhuis gestuur word. Toe een van hulle, Felipé Baadjies (Solomon Cupido), later deur ’n gevaarlike geldskieter gedreig word, soek hy sy lang verlore, suksesvolle broer, Frankie (die oorlede Bradley Olivier), op om geld by hom te leen.
Frankie is nou Franklin