Huisgenoot

MY TRIOMF MET VERDRIET

HY SOU wat wou gee om dié oomblik met sy beste vriend te deel. Hierdie oomblik wanneer die erkennings van hul eerste vollengtefliek oor die grootskerm rol.

Daar staan hul name bymekaar. Draaiboekskrywers: Solomon Cupido en Bradley Olivier. Hoofakteurs: Solomon Cupido en Bradley Olivier. Vervaardigers: Solomon Cupido en Bradley Olivier.

Maar vandag is net Solomon hier om hul name te lees wanneer die fliek wat hy en sy boesemvriend saam gemaak het landwyd vertoon word.

Want Bradley is weg, maar op die skerm leef hy voort.

En dis Solomon wat steeds aan die knop in sy keel moet sluk elke keer wanneer hy oor hul spesiale fliek praat.

Die twee vriende het twee jaar lank aan hul fliek gewerk voor dit in Augustus verlede jaar die eerste keer op die Silwerskermfees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related