Huisgenoot

Fliektyd

BIRD BOX BARCELONA

WAAROOR GAAN DIT?

Nadat ’n geheimsinnige krag die wêreld se be-volking vernietig het, moet Sebastian in die verlate strate van Barcelona oorleef. Soos hy ongemaklike alliansies met ander oorlewendes sluit en probeer om uit die stad te ontsnap, groei ’n onverwagte en selfs meer sinistere bedreiging: Sodra jy uit jou skuiling kom sonder ’n masker of lap oor jou oë, kom daar ’n onsigbare entiteit wat jou na jou dood lei. Hierdie fliek is gemaak deur dieselfde vervaardigers wat in 2018 Bird Box met Sandra Bullock gemaak het.

IS DIT DIE KYK WERD?

Mario Casas vertolk die hoofrol as Sebastian in dié en die reeks  wat albei op Netflix is. Maar selfs sy sterkrag kon dié fliek nie laat kers vashou by die eerste nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related