Huisgenoot

VIER VAN DIE BESTES

THE OLD GUARD

ONSTERFLIKE SLUIPMOORDENAARS

Nie alle superhelde wil in die kollig wees nie. Daar is baie wat al eeue lank bestaan en stil-stil die mensdom red. Die nuwe Netflix-aksiefliek The Old Guard vertel juis dié soort verhaal. Dis gegrond op die reeks grafiese romans deur Greg Rucka en Leandro Fernandez en gaan oor ’n tawwe groep sluipmoordenaars met ’n dig bewaarde geheim – hulle is almal on-sterflik en kan genees word van enigiets van koeëlwonde tot meswonde. Hulle bestaan boonop al eeue lank. En hulle word sommer baie betaal om gevaarlike sendings te onderneem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related