Huisgenoot

Silwerskerm-speelfilms

BEURTKRAG

23 MAART OM 17:30

Met Ivan Botha, Donnalee Roberts en Greta Pietersen. Regie: Jozua Malherbe. 16TS.

In dié drama word die kwesbaarheid van verhoudings blootgelê. Jasper (Ivan Botha) en Fransie (Donnalee Roberts) is teenoorgesteldes wanneer dit by die lewe en liefde kom. Jasper wil nie alleen wees nie en sal graag sy lewe met iemand wil deel. Maar Fransie voel ná verskeie verkeerde besluite sy verdien beter en verkies nou haar onafhanklikheid bo verhoudings.

Die twee trek dan saam in, en op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related