Huisgenoot

Klein Karoo 2

Toe die romkom Klein Karoo rolprentteaters in 2013 getref het, was dit dadelik ’n treffer, en mense het tougestaan om na dié sterbelaaide fliek te kyk. Nou, ná meer as agt jaar, is die opvolg eindelik hier.

Aanhangers wou lankal uitvind wat sedertdien in die hoofkarakters se lewe gebeur het: die dokumentêre regisseur Frans Coetzee (gespeel deur Tim Theron), sy boesemvriend, Bongi (Sisanda Henna), die onderwyseres Cybil (Donnalee Roberts) en Jackie (Leandie du Randt). En ons hoop Klein Karoo 2 sal al ons vrae kan beantwoord.

“Ons het verlede jaar reeds bekendgemaak dat ons aan die opvolgfliek werk,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related