Huisgenoot

Fliekgenot

GRIEKWASTAD

Waaroor gaan dit?

Nóg ’n sinnelose plaasmoord, was die land se aanvanklike reaksie op die gewelddadige dood van Deon Steenkamp, sy vrou, Christel, en hul dogter, Marthella (14), van die Griekwastad-omgewing. Maar mettertyd het die ondersoeker Dick de Waal besef iets selfs skokkender het op Goeie Vrydag, 6 April 2012, in die plaas Naauwhoek se opstal gebeur. En ná ’n lang ondersoek en traumatiese hofsaak is ’n minderjarige seun tronk toe gestuur vir die drie moorde op die plaas.

Die fliek is gegrond op die 2014-boek deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related