Gay-storie tref aorta met eina kwinkslae
Oct 11, 2020
2 minutes
The Boys in the Band. Met Jim Parsons en Zachary Quinto. Regisseur: Joe Mantello. ****
Hierdie “gewaagde”, ongebreidelde en skerpsinnige produksie, wat tans positiewe opspraak op Netflix verwek, word beskou as een van die eerste openhartige gay-stories wat destyds in die 1970’s vertel is.
Mart Crowley, wat die oorspronklike verhoogstuk geskryf het en wat toe as rolprent verwerk is in die wrede en van William Friedkin, het betogings
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days