TV Plus Afrikaans

Slaagsyfer

Showmax is propvol toppresteerderflieks – hulle het almal 85%-goedkeuring en hoër. Dit beteken puik flieks om te stroom met die druk van ’n knoppie . . . en pretvermaak vir die hele naweek. Hier is ’n kykie na van die beste flieks op die klein skerm om nou te kettingkyk.

BLACKKKKLANSMAN – 96%

In dié biografiese drama ondersoek die swart polisieman Ron Stallworth (John David Washington, Ricky in die sportdramareeks Ballers, op Showmax) onder die dekmantel die wit heerssugtige beweging die Ku Klux Klan . .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die

Related Books & Audiobooks