Huisgenoot

Vraatkykfees

AANLYN

BLOOD & WATER

Waaroor gaan dit?

Drama. Dit gons omtrént van hier tot in Amerika oor dié nuwe Netflix-trefferreeks wat op eie bodem in Kaapstad geskiet is.

Die reeks gaan oor die tienermeisie Puleng Khumalo (Ama Qamata) wie se suster kort ná geboorte uit ’n Kaapse hospitaal ontvoer is. Op die aand van wat haar vermiste suster se 17de verjaardag sou wees, eindig Puleng by ’n partytjie van Fikile Bhele (Khosi Ngema), een van die gewildste meisies wat sy al ooit teëgekom het. Fikile is ’n sterswemmer en leerder by ’n privaat skool in Kaapstad.

Dié aand verander alles in Puleng se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related