TV Plus Afrikaans

Dít Kyk Ons Nou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer wat kan sien hoe Desember soos Godzilla op ons afstorm.

Ek kyk nou: Seisoen 1 van die nuwe Suid-Koreaanse distopiese dramareeks The Squid Game op Netflix.

My mening oor die reeks: ’n Meesterbrein maak ’n onweerstaanbare aanbod aan 456 mense (ons fokus op ’n paar karakters), wie se lewe desperaat geword het weens armoede, uitbuiting en politieke omstandighede: Hulle moet in ses tradisionele kinderspeletjies meeding. Indien jy wen, hoef jy jou nooit weer oor geld te bekommer nie. Indien jy verloor, sal jy jou ook nie meer oor geld hoef te bekommer nie, want jy sal dood wees – vermoor deur gemaskerde figure wat die spele dophou. Aanvanklik is dit moeilik, want die hoofkarakter is so ’n verloorder, maar die oomblik wat hy deur die speletjie gewerf word, was ek geboei.

Sleutelidenteite en die doel word in episode 8 (van 9) onthul, wat my “Ek het dit geweet!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related