Huisgenoot

Dís nuut

SPOEGWOLF

Hulle het eers onder die naam Ysterkoei musiek gemaak. Dit was op hoërskool. In 2012 het die broers Danie en Moskou du Toit, en Chris von Wielligh en Albert van der Merwe hul naam na Spoegwolf verander.

Nou, 11 jaar later, is hulle een van Suid-Afrika en Afrikaans se suksesvolste rockgroepe. Hulle tree op voor skares van Kaapstad tot in Amsterdam.

Maar wie is hierdie vier rockers, en hoe het hulle dit reggekry om so ’n enorme gevolg op te bou? Dit is van die vrae wat dié nuwe dokumentêr oor die groep probeer beantwoord.

“Nadat die TV-kanaal MK gesluit is, was ons so ’n bietjie in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related