1 Die langverwagte misdaadreeks het vyf episodes en is gegrond op Deon se boek Devil’s Peak wat in 2004 in Afrikaans as Infanta verskyn het. Dit is destyds uitstekend deur lesers en resensente ontvang en kry nou nuwe lewe op televisie.
2 Die reeks volg die avonture van die talentvolle dog gebroke speurder Bennie Gries sel (Hilton Pelser). Sy sending? Om die “vigilante”-reeksmoorde naar Thobela Mpayipheli (Sisanda Henna) vas te trek.
Terwyl hulle mekaar probeer uitoorlê, kom die desperate enkelma Christine van Rooyen (Tarryn Wyngaard) ook in die