Huisgenoot

20 JAAR VAN LIEF & LEED

VERSKEIE ontvoerings, ’n vlugramp, die greep van ’n kultusgroep, ’n tronkbende – en minstens 10 begrafnisse en 14 troues … Dít en veel meer het die afgelope twee dekades in Hillside afgespeel.

Die gewilde SABC2-sepie 7de Laan vier op 4 April sy 20ste verjaardag met die uitsending van episode nommer 4 801. Die eerste episode van dié sepie is op 4 April 2000 uitgesaai, en al het die program deur die jare baie verander, spog 7de Laan vandag met byna 3 miljoen kykers. Dit is naas die sepie Muvhango die gewildste program op SABC2.

Die idee vir ’n plaaslike sepie het in die 1970’s by die vervaardiger Danie Odendaal ontstaan, maar het eers met die eeuwending ’n werklikheid geword. En al het Danie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related