TV Plus Afrikaans

15 jaar jonk!

Daar is nooit ’n tekort aan drama, intrige en selfs vermaak in die gange van die Binneland-kliniek nie. Oor die afgelope 15 jaar het die sepie Binnelanders (2005-nou) ’n rits opwindende storielyne aan kykers verskaf waar die dokters, verpleegsters, en mediese personeel van die fiktiewe hospitaal in Pretoria deur groot geluk en onheil gegaan het. Van spogtroues, merkwaardige karakters en aangrypende stories wat afspeel in die Kongo of Venesië – daar is soveel wat ons nuuskierigheid geprikkel het.

Vanjaar is tot dusver ’n onstuimige jaar met ’n pandemie wat almal onkant gevang het, maar Binnelanders was en is nog elke weekdag om 19:30 op ons kassies te sien, wat ons van ons probleme laat vergeet. En nou in Oktober vier die sepie sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Openview Vir Almal
Aan die begin van Oktober 2022 het meer as 3 miljoen Suid-Afrikaanse huise hul deure vir TV op die Openview-platform oopgemaak. Openview vier nou dié belangrike mylpaal – én sy 9de verjaardag – met die Openview For Everyone-veldtog, wat tot Maart 202
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC2 Weekdae 21:00
@MUVHANGOSA @MUVHANGOSA @MUVHANGOSA H Weekdae SABC1 (*191) 08:30 H Weekdae SABC2 (*192) 11:30 Thifhelimbilu het iets ontstellends uit die bonatuurlike wêreld gesien, Khumo het Gugu in ’n hoek gedryf, en die vete by MMC het al hoe meer inten
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 19:00
@ETVSA @ETV @ETVONLINE Weekdae e.tv (*194/Oopenvie 104) 19:00 H Weekdae e.tv 11:30 O Sondae e.tv 08:30 Soka het Nomsa probeer troos oor haar besigheid, Funani was vasberade om Ona soos familie te laat voel, en Faith het die waarheid oor Sh

Related Books & Audiobooks