Huisgenoot

Stiaan Smith

GOEIE JAAR

Vra enigiemand of hulle 2020 sal wil oorhê en die kans is goed dat hulle sonder aarseling sal antwoord: “Beslis nie, dankie!” Want vanjaar – die jaar van die covid-19-pandemie en inperking – was waarskynlik vir almal ’n moeilike een.

En tog was dit vir die akteur Stiaan Smith (37) ’n besige jaar, met die hoofrolle in twee splinternuwe Afrikaanse flieks. In Meisies wat fluit, wat op DStv se BoxOffice bekendgestel is, speel hy teenoor Leandie du Randt. Hul karakters, Henk en Sofia, staan op die randjie van ’n egskeiding, maar hulle kan mekaar nie los nie.

Sy tweede hoofrol vanjaar is, die rolprentverwerking van Dalene Matthee se laaste bosroman wat nou in teaters te sien is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related