Huisgenoot

VERMAAK | OP DIE KASSIE Maurice Paige

KAPENAAR

Dié boorling van Heidelberg in die Wes-Kaap het in 2009 sy TV-debuut gemaak as Calvin Xavier in die SABC3-sepie Isidingo. Agt jaar later het hy van Johannesburg na Kaapstad verhuis toe hy ’n rol in kykNET se Suidooster losgeslaan het. Vandag is hy natuurlik goed ingeburger as die motorwerktuigkundige Tyron Daniels.

“Dit was nog altyd my droom om in die Kaap te werk, want alles wat ek nog altyd gedoen het, was in Johannesburg. Toe ek hoor Suidooster wil my permanent hê, was ek in die wolke,” sê Maurice.

Ty, met sy pittige sêgoed, verskil hemelsbreed van die rolle wat hy al vertolk het, vertel die 36-jarige akteur. “Almal ken ’n , en daai ouens kry nooit regtig erkenning vir dit wat hulle doen in ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related Books & Audiobooks