Huisgenoot

GENEES NÁ EK PRAAT

DIT was die goeie nuus waarop hulle al jare lank gewag het: Sy was eindelik swanger

Maar vir die aktrise Kim Syster en haar man, Chris Lategan, word dié tyding in 2019 toe eintlik die begin van ’n hartseer pad, nie die vreugdevolle reis na moederskap waarop sy gehoop het nie.

Kim (33), toe nog te sien as dr. Jax Davids in die hospitaaldramareeks , het van die begin af ’n moeilike swangerskap beleef en moes op 12 weke ’n operasie ondergaan waarna sy tuis moes herstel. Sy het reeds bedank by , waarvoor sy in Johannesburg gewoon het, want sy wou die baba by Chris, met wie sy in 2014 getrou het, en haar familie in Kaapstad grootmaak. Ná die operasie het Chris (34)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related