Huisgenoot

MY VERHAAL VAN HOOP VIR DIÉ WAT SWAARKRY

DIE skoolkinders beduie opgewonde na haar en skree: “Dis Kim; dis Kim!” Maar in haar gemoed is iets pynliks aan die gebeur.

Toe die aktrise Kim Cloete so oor die skare van tienergesigte in die skoolsaal kyk, voel dit vir haar asof sy dadelik kan sien met wie dit ook gebeur het. Dáárdie enetjie en dáárdie enetjie, gaan dit deur haar kop.

Haar hart breek vir hulle, vertel sy hier waar ons vandag by die Agterplaas-gastehuis in Melville, Johannesburg, kuier.

Nadat sy haar motiveringspraatjie by ’n skool gelewer het, nooi sy dié wat wil om privaat met haar te kom gesels. Want toe sy self nog ’n kind was, was daar niemand teenoor wie sy haar stukkende hart kon oopmaak nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related