Kuier

MONIQUE SE MISSIE

Monique Mortlock (30) van Kraaifontein in die Kaap het van kleins af geweet sy is gebore om stories te vertel. Vandag is sy een van die top-TV-verslaggewers in die land, maar dit het harde werk gevat om bo uit te kom.

“Dit was my graad 4-juffrou, Ruth Conway, wat die joernalistieke saadjie geplant het. Ek het geweet dít is wat ek wil doen: om mense se stories te vertel,” vertel dié borrelende bruinoog TV-verslaggewer vir eNCA en voorheen vir Eyewitness News. Monique het destyds haar internskap by Kuier gedoen toe sy die mediabedryf betree het.

“My pa is die grapjas by wie ek my liefde vir drama en die kunste geërf het en hy was altyd daar om ons te troos wanneer ons hartseer was. My ma het soveel opof-verseker dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related