Vrouekeur

ALTYD op die NUUS se SPOOR

Die dag toe Daniëlla van Heerden uitgevind het dat mens vir jou nuuskierigheid betaal kan word, het sy nie meer getwyfel oor wat sy eendag wil word nie.

Sy was 15 jaar oud en het ’n skool-koerantkursus bygewoon. By hierdie geleentheid het Louise Laubscher, ’n nagnuusredakteur by Beeld, aan die entoesiastiese skoliere vertel dat joernaliste vir hul nuuskierigheid betaal word, en dit het dadelik Daniëlla se belangstelling geprikkel. Louise is intussen oorlede, maar Daniëlla sal haar ewig dankbaar wees dat sy haar in die joernalistiek ingelok het. Eintlik was sy al van ’n baie jong ouderdom af ’n ywerige leser, en mal oor stories en feite en ’n beroep in die koerantwese pas haar soos ’n handskoen.

Deesdae is Daniëlla veral bekend as een van die nuuslesers wat om seweuur saans die eNuus-bulletin op kykNET aanbied. Haar loopbaan, die Pukke se studentekoerant. Sy het haar honneursgraad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal en daarna het haar professionele pad as joernalis by se Johannesburg-kantoor begin.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as

Related