Loading
LK![]()
author
Leti Kleyn
Leti Kleyn is skrywer, werwingsredakteur en universiteitsdosent. Sy is die medeouteur van Die Afrikaanse Skryfgids, ’n samestelling van Afrikaanse skrywers se raad en fabrieksgehei...view moreLeti Kleyn is skrywer, werwingsredakteur en universiteitsdosent. Sy is die medeouteur van Die Afrikaanse Skryfgids, ’n samestelling van Afrikaanse skrywers se raad en fabrieksgeheime. Haar debuut, ’n fotoboek oor die mense van die Tankwa-Karoo, het in 2013 verskyn. Tussendeur werk sy aan ’n doktorsgraad oor kanoniseringsmeganismes in die Afrikaanse letterkunde.view less