Huisgenoot

Arendsvlei

NÓG DRAMA

Maande lank wou kykers van die Afrikaanse telenovelle Arendsvlei weet: Wanneer kry ons meer as drie episodes per week?

Nou is dit amptelik. Van 1 Oktober is dié gewilde reeks vier dae per week op die kassie te sien. En dis nie al goeie nuus nie. Op 28 September begin ’n splinternuwe seisoen.

“Ons is baie dankbaar ons kan vir nog ’n seisoen die stories van Arendsvlei se mense vertel. Ons het omtrent elke dag navrae gekry oor ’n moontlike vierde episode en is opgewonde om eindelik die nuus met kykers te deel,” sê Tarryn Josephs, publisiteitsbestuurder van Penguin Films, wat Arendsvlei vervaardig.

Die hoofskrywer, Theltom Masimila, is dankbaar die reeks word so aan kykNET voorgelê het, en ek het nooit gedink ek sal op 25 die hoofskrywer en vervaardiger van een van die land se grootste telenovelles wees nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related Books & Audiobooks