TV Plus Afrikaans

Welkom in die vlei!

“Vir my was daar geen twyfel dat ons suksesvol sou wees nie, want die mense wat die reeks saamstel, is talentvol en werk asof dit hul laaste projek is,” sê Theltom Masimila, skepper van die telenovelle Arendsvlei (2018-nou).

En hy mag trots wees, want Maandag 28 September begin die derde seisoen van Arendsvlei en dit saai nou vier dae per week vanaf Maandag tot Donderdag uit.

Seisoen 2 het kykers op die punt van hul stoel gehad met die dubbele moord (kyk op Dinsdag 22 September wie oorlede is) waarmee die seisoen geëindig het en die Arendsvleigemeenskap tot in sy diepste wese geruk is. “Seisoen 3 begin met die nasleep van die tragedie,” sê Theltom, en dit gaan vele karakters se lewe onherroeplik verander.

NÓG INTRIGES

Seisoen 3 fokus ook op die 2020-groep matrikulante wat met hul (Jolene Martin), die skoolhoof, wat verdwyn wanneer iemand uit haar verlede onverwags opdaag, en ons ontmoet die res van die skollie (Jarrid Geduld) se familie (lees meer langsaan),” vertel Theltom.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 17:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vr. kykNET & kie (*145) 13:00-14:00 O Saterdae kykNET & kie 10:00-14:00 Yigit en Nur het ’n nuwe lewe saam begin terwyl Iclal planne gemaak het om tussen hulle te kom, Cahit het hulp by Yigit gesoek, e

Related