Ilse Klink
Dec 23, 2020
4 minutes
Deur JODY-LYNN TAYLOR
ARENDSVLEI SE ‘EIE OPRAH’
Ons het Ilse Klink destyds as Vanessa Booysens in die sepie Isidingo op SABC3 leer ken. Sedertdien is sy ’n bekende gesig op die kassie en het sy al onder meer in 7de Laan en die dramareeks Roer jou voete ’n draai gemaak. Deesdae laat die bekroonde aktrise mense regop sit as Dorothy Galant, ma van die skurk Bompie (Jarrid Geduld), in Arendsvlei.
Dorothy, wat al in die reeks as Arendsvlei se “eie Oprah” beskryf is, is ’n gerespekteerde en sagmoedige vrou – of so lyk dit. Is sy net so boos soos haar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days