Jarrid Geduld
Apr 30, 2020
3 minutes
Deur LARA ATSON
NÓG VUURWERKE
Die talentvolle Kapenaar was al op ons skerms te sien as onder andere die hotelkroegman Randall in die kykNET-dramareeks Dwaalster en op die silwerdoek as die tikverslaafde Abie wie se ma hom uit desperaatheid doodgemaak het in die fliek Ellen: Die storie van Ellen Pakkies.
Jarrid (30) het 13 kg afgeskud vir dié rol en so met sy boeiende spel beïndruk dat hy nie net as beste akteur by die kykNET Silwerskermfees aangewys is nie; hy het ook verlede jaar sy eerste Safta vir beste akteur gewen.
Nou laat.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days