Huisgenoot

GETROUD MET RUGBY GROET

DIE sepie Getroud met rugby kom op 30 September tot ’n einde en daarmee saam die lang pad wat dié program oor die fiktiewe Stryders-rugbyspan en hul naastes gestap het nadat dit in 2007 eers as dramareeks ontwikkel is en daarna in ’n sepie omskep is.

Die karakters Festus (Louis van Niekerk), Koekie (Rina Nienaber), Fafa (Altus Theart) en Maryke (Marijke Coetser), was van die begin tot die einde deel van dié sepie, en deur die jare het baie ander sterre gekom en gegaan.

Dit was vir die span moeilik om  te groet, sê Soné Combrinck,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related