TV Plus Afrikaans

Vaarwel, oom Okkie

Daar is iets anders aan die verhouding wat kykers aanknoop met ’n sepie-akteur teenoor dié van ’n fliekakteur. Die geliefde sanger, skrywer, regisseur en veteraanakteur Ben Kruger (64) was só ’n akteur, wie se vertolking van die karakter oom Okkie Ferreira in die sepie Binnelanders (2005-nou) aan hom ’n spesiale plek in ons hart gegee het. Sy mede-akteurs, en sy talle aanhangers, is stukkend gelaat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related Books & Audiobooks