Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

NO 2 533

KOMPETISIEVRAAG

Watter oortreding is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU

PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

Dié week wen een leser Gerugte van ’n ontvoering deur Chris Karsten (H&R, R330).

Wanneer Harry Grimbeek asemskep tussen sy gevaarlike omswerwinge in Afrika, kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart nadat sy pa haar vir ’n jonger pop gelos het.

Gelukkig weet Harry sy is veilig daar in haar penthouse wat sy deel met ’n erfstuk van groot waarde: , geskilder in die 1400’s deur die Vlaamse meester Petrus Christus.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related