GROOT BLOKRAAI
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
NO 2 491
KOMPETISIEVRAAG
Watter SA landstreek is ter sprake?
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
Dié week wen een leser Sewe-en-veertig deur Irma Venter (Human & Rousseau, R310).
Mosela Mosholi, ’n ou vriendin uit haar tronkdae, bel Sarah Fourie 03:30 op ’n koue wintersoggend wakker. Sy moet nóú Kaapstad toe kom. Datameester Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah moet met haar kuberkrakerkennis kom help. Sy kan nie nee sê nie. Sy ken Mosi al lank en haar skuld is groot, so sy sleep haarself uit die bed en bel Jaap. Hy