GROOT BLOKRAAI
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
NO 2 475
KOMPETISIEVRAAG
Watter stad in Afrika is ter sprake?
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
Hierdie week wen een leser Die verkeerde vrou deur Irma Venter (Tafelberg, R310).
Liela Oloffson se ouers is in ’n huisbrand oorlede toe sy 10 jaar oud was, maar vandag het sy alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag spoorloos en kapt. Kgomotso vra die gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo is die tweede boek in Irma Venter se nuwe reeks met die misdaadjoernalis Ami Prinsloo as hoofkarakter.