![f0054-03](https://article-imgs.scribdassets.com/74oo1mbzggb1pt9e/images/file60HNE50H.jpg)
GROOT BLOKRAAI
NO 2 494
KOMPETISIEVRAAG
Watter geluid is ter sprake?
![f0054-01](https://article-imgs.scribdassets.com/74oo1mbzggb1pt9e/images/file8QJRTPO0.jpg)
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
![f0054-02](https://article-imgs.scribdassets.com/74oo1mbzggb1pt9e/images/file69OF2WFH.jpg)
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU
PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
Dié week wen een leser Sondag deur Irma Venter (Human & Rousseau, R270).
Sondag. Oukersaand. Ná ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word die sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos: Katerien van Zyl, vryduiker met ’n Amerikaanse paspoort, en ook haar kinders, Willem en Cath. Ná ses weke is daar nog geen leidrade nie