Huisgenoot

KOEK

Raak maar van jou koekerigheid ontslae wanneer jy Koek op Showmax kyk, want hier is nie plek vir stywe bollas of vooropgestelde idees nie.

Reeds van die eerste oomblik af wanneer ’n man, niemand anders nie as Jack Parow, vasgebind aan ’n bed wakker word met angswekkende musiek wat speel, weet jy hier kom ’n ding.

En wanneer jy ’n vrou, onmiskenbaar Sandra Prinsloo, se stem oor die interkom hoor, weet jy hierdie reeks is soos g’n ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related